
Baie Geluk aan elke matriekleerder van 2025!
Ons wens vir julle alle voorspoed en seën toe vir julle nuwe hoofstuk.
– 100% Slaagsyfer (25 Jaar Agtereenvolgens)
– 15 Onderskeidings
– 32 Kandidate behaal toegang tot graadstudie
– 6 Kandidate behaal diplomastudie