Koshuis

Vir enige navrae : 

Kombuis/Kantoor: 051 853 1294 

 

Ons koshuis het `n huislike atmosfeer weg van jou huis, tog word streng dissipline gehandhaaf.

Toegewyde personeel doen toesig en sorg dat leerders die opvoeding ontvang waarvan ons almal droom.