Vakkeuses

Graad 10 – 12  :

Verpligte vakke  :

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Eerste Addisionele Taal
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid

 

Een van  :

  • Groep 1 :

Toerisme of Landboutegnologie of Fisiese Wetenskappe

  • Groep 2 :

Rekeningkunde of Landbouwetenskappe of Verbruikerstudie

  • Groep 3 :

Lewenswetenskappe of Rekenaartoepassingstegnologie of Landboubestuurspraktyke.